• Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 12 Augustus 2017 op die nuwe Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld Read More
  • Nasionale President skietkompetisie 2017

    Nasionale President skietkompetisie 2017

    Die Nasionale President skietkompetisie wat op Saterdag, 23 September 2017 op die Elandsrand skietbaan te Kroonstad plaasgevind het. Read More
  • SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4

Inyathi Park News March 2017

It is already 4 April 2017 and I deliberately delayed the monthly newsletter to report back on the National Branch Chairman’s Forum held at Nyathi Park on Saturday 1 April. We had 64 Branch chairpersons and all regional co-ordinators present for a meaningful meeting. News about the decisions taken have most probably reached the branches already. Therefore, I will not dwell on these in detail.

1. Court Application
We are in the final stretch to the hearing of our Court application against the Minister of Police in the North Gauteng High Court on 25 and 26 April 2017. SA Hunters appointed Advocate David Unterhalter as senior advocate to present our case.
Our legal team advised that we should ensure some public interest in and support for our court application prior to the court dates later this month. Shortly, I will share information with you with a request to distribute it as widely as possible to ensure adequate public knowledge of this case that we take on behalf of all firearm owners.

2. Regshulpfonds

Die Regshulpfonds het die R300 000 merk bereik danksy bydraes van SA Jagters-lede en lede van die publiek. Ons is ongeveer halfpad na die beraamde addisionele koste wat die saak gaan meebring. Afhangende van waar die saak gaan draai kan dit ons baie meer kos.

Die trekking van die jagpakkette wat in die fondsinsameling-kompetisie uitgeloot is, is Saterdag by die NTVF gedoen. Baie geluk aan die wenners van elkeen van hierdie jagpakkette. Die wenners is reeds ingelig van hulle pryse. Een van die jagpakkette is gewen deur ‘n lid van die publiek terwyl lede van SA Jagters die ander vier jagpakkette gewen het.

Die wenners is:

Pakket 1 Mnr LM Di Bona Tafelberg Tak  Lidnommer: 040865
Pakket 2 Mnr JG Lancaster Waterberg Tak Lidnommer: 076890
Pakket 3 Mnr LTH Wessels Hartbees Tak Lidnommer: 065294
Pakket 4 Mnr Hennie Lange van Northmead Benoni Nie lid
Pakket 5 Mnr JC van Beek Pretoria Oos Tak Lidnommer: 008332

Vir die res van die pryse gaan die gelukstrekking voort en ons vra steeds bydraes tot die Regshulpfonds. Die trekking vir die gelukkige wenners van die res van die pryse sal op 26 April na afloop van die aanbied van die Hofaansoek van SA Jagters gedoen word.

Vir elke donasie van R100 wat u aan die Regshulpfonds maak, sal u een elektroniese kaartjie kry vir die trekking om vir een van 16 pryse in aanmerking te kom. Inligting oor die pryse is hier beskikbaar.

Al wat u moet doen, is die volgende:

Maak ‘n elektroniese donasie van R100 of enige veelvoud van R100 by wyse van ‘n EFT in die bankrekening van die Regshulpfonds.

Die bankrekening van die Regshulpfonds word gehou by Absa, die Rekeningnommer is 9134305406. Die Takkode is 632005. Gebruik K en u selfoonnommer as die verwysing. Maak asseblief seker u gebruik die korrekte verwysing soos hier aangedui met die oorplasing van die geld na die regte bankrekening.

For every donation of R100 to the Legal Aid Fund you will be allocated one electronic ticket for the lucky draw to win one of 16 prizes. More information about the prizes, is available here.

All you need to do is the following:

Donate R100 or any multiples of a R100 by EFT to the Legal Aid Fund of SA Hunters.

The account of the Legal Aid Fund is held at Absa, the Account Number is 9134305406. The Branch Code is 632005. Use K and your cell phone number as the reference. Please use the correct reference as shown above when you transfer the money to the correct bank account.

3. Third Party Insurance
We remind you of the collective third party insurance that is offered to our members. Detail on the insurance is available here.

4. Beperking op getal patrone wat ‘n vuurwapeneienaar mag besit
Die spesiale nuusbrief oor hierdie onderwerp wat vroeg in Maart uitgestuur is, het baie debat uitgelok. Ons het selfs een van ons lede gekry wat ‘n amptelike regsopinie oor die saak geskryf het. Ek het geen twyfel oor ons interpretasie van die Wet nie, naamlik dat wanneer jy ‘n Toegewyde Sportskut- of Jagterstatus het, is die beperkings nie op jou van toepassing nie, MAAR neem kennis van die feit dat die Polisie dieselfde stuk wetgewing anders interpreteer. Wees dus liewer versigtig. Indien jy enige probleme in hierdie verband ondervind, laat weet ons asseblief dringend sodat ons jou kan bystaan en dit met die Polisie kan opneem, indien nodig.

Dit is die enigste bedoeling wat ek gehad het met daardie kommunikasie.

5. Limitation on cases and bullets
I had an interesting question from one of our members that wanted to know whether there are any limitations on the number of cases (doppies) and bullets (punte) we may have in possession. To my knowledge there is no limitation. The limitations are on cartridges (volledige patrone) to a maximum of 200 per licence for section 13 and 15 firearms and primers (slagdoppies) to a maximum of 2 400, unless you have dedicated status.

6. Ezemvelo KZN jagpakkette
Ezemvelo KZN Wildlewe bied weer hierdie seisoen ‘n klompie jagpakkette vir plaaslike jagters in hul uMkhuze Wildreservaat. Neem asseblief kennis dat slegs persone wat opleiding ontvang het in jagvaardigheid en opbetaalde lede van plaaslike jagverenigings is, mag aansoek doen vir enige van die pakkette.

Hierdie jagte kan ook nie herverkoop word nie. Indien die jagter aan wie die pakket toegeken word nie die geleentheid kan opneem nie, sal dit aan die volgende jagter op die waglys aangebied word.

U kan meer inligting hier kry of die Ezemvelo webwerf besoek by www.kznwildlife.com, die Ezemvelo kantoor skakel by tel: 033 845 1717 of 033 845 1394, of ? e-pos stuur aan  Rahman.Devduth@kznwildlife.com.

7. Hunting Licences
Some game and bird hunting licences are still available from the SAHGCA national office. Members can contact Vanessa Bell on (012) 808 9306 or Vanessa@sahunt.co.za for more information. The table below indicates which licences are available from Vanessa.

Province Type of Licence Available
Gauteng Game bird hunting licences only
Mpumalanga Game bird hunting licences only
Free State Game and game bird hunting licences
Kwa/Zulu Natal Ordinary and protected game licences, including game bird hunting licences
Eastern Cape Game and game bird hunting licences
Western Cape Game and game bird hunting licences

 

Other licences and permits
Northern Cape Licences are only available at selected Post Offices countrywide click here for the list.
Limpopo Province Contact Vanessa regarding the process in place, dealing with permits in the province for permits
Northwest Province
Transport permits and all Wild Pig transport permits Contact Vanessa regarding the process in place, dealing with these permits

8. Spesiale aanbod aan groepe en individuele besoekers aan HuntEx Gauteng
Individue wat ver ry om HuntEx by te woon, maar dalk nie kans sien vir die verkeer en parkeringlogistiek nie, kan gebruik maak van groepbesprekings wat HuntEx vanjaar vir die eerste keer beskikbaar stel. Dit is aanlyn beskikbaar hier onder HuntEx2017 Group Sales. Enige groep van ten minste sewe mense in een voertuig kan teen die verlaagde prys van R80,00 per persoon en R35,00 vir parkering vir een voertuig so ‘n kaartjie koop. Op die kaartjie is daar n roetekaart na Hek 2 in Gallagher-rylaan in Midrand waar hulle dan in Saal 1 kan parkeer. Vanaf Saal 1 kry besoekers direk toegang tot die skou deur Sharp Corner.
Aanlynbesprekings vir die tweede groeppakket is hier by dieselfde skakel beskikbaar onder Corporate Hospitality Packages. Dit is geskik vir maatskappye wat kliënte wil nooi en onthaal. Alle kaartjies kan aanlyn met ‘n kredietkaart gekoop word of die aansoeker kan Charlene MacKenzie kontak vir n faktuur as ‘n elektroniese betaling gedoen moet word.

Vir meer inligting oor HuntEx, besoek www.huntex.net

9. Our Own SA Hunters Mobile App
SA Hunters developed a mobile application that is available exclusively for its members.

The App is currently only available for use on Android devices (Android 5.0 or higher) and can be downloaded from the Google Play Store. Search for ‘SA Hunters Members’ or go to  https://play.google.com/store/apps/details?id=org.sahunters.admin

The first version of the App provides members with the following functionality:

  • View your SA Hunters profile
  • View and display your SA Hunters membership card electronically (can be used at HuntEx)
  • View and update your contact information
  • View and log your hunting and shooting activities to maintain dedicated status
  • Receive notifications from Head Office or your branch

Use your member number and the same password for this app as for the online member administration system. If you have not logged into the member administration site yet, the app also provides the option to request a password for the first time.

Data from the nation’s top cellular providers shows that roughly three quarters of smartphones in circulation are running on Android. The Android platform was the logical starting point to determine member interest in the SA Hunters mobile application.

If you would like to, but cannot use the app either because your device cannot upgrade to Android 5.0, or because you own another brand of phone, we would like to hear from you. Please let us know via e-mail at info@sahunt.co.za and provide us with the information of your current device (brand name and model). If the demand is high enough, we will expand the app for use on lower versions of Android, or on other brands of devices (e.g. Apple iPhone, Blackberry or Windows Phone).
Remember that you will receive discount on the entry fee at HuntEx when showing either your physical SA Hunters membership card or the electronic version on your phone.

Those of you that decide to download the app, please also take the time to rate it with feedback.

10. Lidmaatskap
Teen einde Maart 2017 het die Vereniging se ledetal op 40 591 gestaan. Dit lyk of die ledetal van SA Jagters rondom 40 000 lede stabiliseer. Ons glo ons kan sekerlik beter doen as net 40 000 lede aan wie ons dienste lewer.

Onthou asseblief dat elke lid van SA Jagters wat tien of meer gewone lede vir die Vereniging werf gratis lidmaatskap vir die volgende jaar ontvang. Takke wat nuwe lede werf, ontvang ook R100 van die nuwe lid se ledegeld, bo en behalwe die taksubsidie ten opsigte van die nuwe lid.

Let daarop dat slegs een insentief ten opsigte van ’n nuwe lid van toepassing is, m.a.w. óf die Tak óf die lid ontvang die aansporing vir die nuwe lid gewerf.

11. Conservation
Rhino Conservation and Rhino Horn Trade
Comments were prepared on three published government notices, namely no. 74, 76 and 77 in the gazette no. 40601, relating to trade in rhino horn and conservation of the northern rhino species. We studied the progress reported in respect of the Integrated Strategic Management of Rhino, the proposed legislative changes by DEA regarding rhino horn trade for personal purposes and comments from various role players, including those from our members.

This is a complex matter, making it difficult to anticipate all potential outcomes of options available to government and the private sector to secure the continued existence of rhino as species.

SA Hunters supported the limited trade for personal purposes in principle. We further agreed that trade in rhino horn powder, layers, slivers, chips, drill bits or any similar derivatives of rhino horn presents significant compliance monitoring and enforcement challenges, both within the Republic of South Africa and at ports of entry and exit and therefore support the prohibition of trade in these products as proposed in notice 77.

With respect to the removal of the northern black rhino (Diceros bicornis michaeli) from the invasive list we wish to support this proposal, but on condition that a separate category is created for the species that would allow ex-situ conservation programs with no commercial trade in the species. The risk of genetic pollution through cross-breeding with indigenous subspecies cannot be ignored and the current challenges with hybrids of West African and indigenous Roan serves as an example of the potential negative impact.

National Biodiversity Risk Task Team
This initiative was identified during the National Biodiversity Economy Lab process to ensure that prioritised risks that may impede growth of the biodiversity economy, or that may pose a threat to the wildlife heritage of the country, are addressed. The Manager Conservation participated in the third meeting of the task team that consist of representatives from EWT, DEA, provincial conservation agencies, SA HUNTERS, SANBI, SANParks, and WRSA. The following prioritised risks and possible mitigation measures were discussed:

  • Animal disease and meat safety;
  • Loss of genetic diversity, intensive breeding and game species listed in terms of the Animal Improvement Act (AIA);
  • Loss of ecosystem services, spatial planning and land use change risks;
  • Alien and invasive species and translocations; and
  • Hunting.

The Manager Conservation was responsible for developing baseline documents on the risks associated with “Loss of ecosystem services, spatial planning and land use change” as well as those associated with hunting. All baseline documents will be circulated between the various members of the task team for comments. Any members that want to participate individually in developing the framework, may contact the Manager Conservation.

Regarding the listing of game species in terms of the AIA as “new land races” for animal improvement, together with all domestic animals, it was agreed at the NBCF that the fact that Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) listed these species without any consultation with the wildlife sector, will be taken under legal review for possible action to follow.

Omgewingsimpak-proses van Tasman vir die verkryging van mynbouregte vir Uraan en Molibdeen in die Aberdeen, Beaufort-Wes distrikte.
Ten einde ons lede se jag- en bewaringsbelange te bevorder, is die SA Jagters as ‘n belangegroep geregistreer in die omgewingsimpak-proses. Die rol van die SA Jagters in hierdie proses is om ons lede bewus te maak van die proses en die moontlike implikasies van die verkryging van mynbouregte, en ook om ‘n breër perspektief deur te gee van die moontlike impak wat die ontwikkeling op jag in die streek mag hê. Inligtingsdokumente is opgestel en deurgegee aan die takke en streke sodat lede wat direk geraak word deur hierdie proses die nodige inligting het om te kan deelneem aan die proses. Indien daar lede is wat geraak word wat nie die nodige dokumentasie ontvang het nie, tree asseblief in verbinding met die Bestuurder Bewaring.

Samewerking met die Namibiese Ministerie van Omgewingsake en Toerisme

Die Bestuurder Bewaring het op uitnodiging van die Namibiese Ministerie en die Namibian Nature Foundation, deelgeneem aan ‘n werkswinkel oor die herposisionering van jag in Namibië. Enkele van die aspekte wat aandag geniet het, is die African Hunting Charter wat ten doel het om as aansporing te dien vir groter verantwoordelikheid binne die jagsektor in suidelike Afrika, uitbou en formalisering van verbruikersjag in Namibië en verdere ontwikkeling van jagaktiwiteite in gemeenskapsbewareas.  
Daar is verskeie raakpunte met betrekking tot die werk wat SA Jagters doen in die ontwikkeling van Biodiversiteitsekonomie nodusse en die bevordering van verantwoordelike jag in gemeenskappe en die werk wat gedoen word in Namibië rondom jag in gemeenskapsbewareas (community conservancies).  

12. Retention of Dedicated Status
Activity reports to maintain dedicated status were due on 31 October 2016. We now have only 950 Dedicated Hunter members and 981 Dedicated Sport Shooter members that did not report the required activities. Thank you very much to all members that took the trouble to report the activities to retain their dedicated status.
Members that do not make use of this last opportunity towards retaining their dedicated status, will be reported for not having dedicated status and may risk losing some of their firearm licences.
We want to reduce the number of activity reports that we receive via e-mail and/or fax and request members to update their activity logs online.
13. SA Jagters Gholfdag
SA Jagters hou op 9 Junie 2017 sy eerste gholfdag by Wingate Park Gholfklub. Dit is die personeel by die nasionale kantoor se poging om ook geld vir die Regshulpfonds in te samel. Hulle doen ook al die werk verbonde aan die gholfdag self. Daar sal verskeie pryse te wen wees vir vierballe wat inskryf. Die dag behoort ‘n aangename geleentheid te wees om ons belangrikste borge te ontmoet. Dit kos R4 000 per vierbal en sluit ‘n ete, prystrekking en veiling van memorabilia in.

Meer inligting oor die gholfdag is hier beskikbaar. Daar is slegs plek vir 10 vierballe oor.

Kontak asseblief vir dorothy@sahunt.co.za om u inskrywing te finaliseer.

14. Fotokompetisie
Ons Fotokompetisie word weer in 2017 aangebied met die doel om ‘n klompie foto’s bymekaar te maak wat die Vereniging (met die toestemming van, en erkenning aan die fotograaf) sal kan gebruik.

Die doel van die kompetisie is om ‘n portefeulje saam te stel van die beste foto’s wat SA Jagters se lede geneem het sodat ons dit by geleenthede soos die jaarlikse kongres se gala-aand kan vertoon. Die naam van die fotograaf en die tak waaraan die lid behoort, sal by die foto verskyn.

Aan die einde van elke kwartaal sal ons foto’s kies om by hierdie portefeulje in te sluit en dit ook op www.sahunters.co.za publiseer. Lede sal ook erkenning in die vorm van goud, silwer of brons sertifikate ontvang.

Vir die eerste keer het een van ons verskaffers pryse geborg vir die wenners van die fotokompetisie. Meer inligting oor die borgskap en pryse sal binnekort bekend gemaak word.

Die kategorieë vir die kompetisie is:
1.    Die moeite werd om te bewaar. Enige plant- of dierelewe wat na jou mening die moeite werd is om te bewaar.
2.    Dis hoekom ek jag. Wat maak jou jagtog soveel méér as net skiet.
3.    My tak is die beste. Hoekom jy dit geniet om aan jou SA Jagters-tak te behoort.

Lees gerus hier wat jy moet doen om in te skryf.

Die eerste kwartaal se finaliste kan hier gesien word.

15. Firearms Amnesty
During March 2017, after a Cabinet meeting an announcement was made that the Minister of Police will announce a Firearms Amnesty that would last from 1 April 2017 to end September 2017.

I had the opportunity to attend the presentation by the Minister and the SAPS on the envisaged amnesty in Parliament on 15 March 2017.

The Chairman of the Portfolio Committee informed the minister of the statutory requirement in the Firearms Control Act that an amnesty could only be valid if approved by Parliament and as this was not done by the Minister and the SAPS, the amnesty was not implemented.

We believe an amnesty will be implemented later in the year, once the Minister obtained the approval of Parliament. SA Hunters will support an amnesty.

The key motivation for the amnesty presented by the SAPS is to remove firearms used in criminal acts.

16. Kommersiële sake
Soos u nou reeds weet, sluit ons skakels in na ons webwerf vir meer inligting oor spesiale aanbiedings aan lede van SA Jagters. Kliek op die skakel waarin u belangstel.

Ons sluit kort beskrywings in van spesiale boodskappe of inligting oor nuwe verskaffers wat afslag aan lede bied.

Die volgende leweransiers bied spesiale voordele aan lede van SA Jagters.

  • Toyota SA
  • Westvaal Nelspruit stal vanjaar vir die eerste keer by HuntEx2017 in Gauteng uit en is te sien in Saal 3. Hulle spesiale aanbod vir hierdie maand sal ook by HuntEx geldig wees.
  • Action Ford sal by HuntEx ‘n spesiale aanbod hê op Ranger-bakkies. Kyk gerus uit vir hulle spesiale HuntEx pryse
  • Hinterland Groep
  • Wildman Hunting and Outdoor
  • L&O Groep het ‘n spesiale aanbod op haelgeweerammunisie vir lede. Die voorwaardes is dat minstens 10 kaste van die ammunisie op ‘n slag gekoop moet word en dat dit op hulle perseel in Pretoria (hier by Nyathipark) afgehaal moet word. Kyk gerus na hierdie een. Dit mag die moeite werd wees vir ‘n klompie lede in ‘n tak om gesamentlik so ‘n bestelling te plaas.
  • Inyathi Sporting Supplies in samewerking met uitgesoekte handelaars bied ‘n spesiale aanbod op Nosler Custom Competition punte in die gewilde kalibers vir sportskiet. Hier is ‘n geleentheid om punte teen goeie korting te koop vir mense wat gereeld skiet en baie herlaai.
  • Hokaai Slaghuis
  • Die Wildshoekie Vleismark bied steeds 5% korting op hulle reeds goeie tariewe vir vleisverwerking aan alle lede van SA Jagters
  • LAVA Vakuumverpakking
  • Selftrack
  • MAINSU Kragopwekkers
  • Heartech Gehoorbeskerming
  • Herlaaikursusse deur Cassie Nienaber

Kliek hier vir meer inligting oor enige van die bogenoemde voordele.

17. Advertensies vir Takskietgeleenthede
Ons kry dikwels versoeke van Takke om ‘n skietgeleentheid van ‘n Tak aan al die lede van SA Jagters bekend te stel. Dit maak geen sin nie aangesien die kans dat ‘n lid wat in Kaapstad woon ‘n skietaktiwiteit in Phalaborwa (bloot as ekstreme voorbeelde) gaan bywoon baie skraal is. Ons sal hoogstens sodanige skietgeleenthede se inligting beskikbaar stel aan die omliggende takke in die streek.

18. Streeksbyeenkomste
Bestuurders van die nasionale kantoor sal binne die volgende paar maande streke volgens ‘n vasgestelde program besoek. Doen gerus navraag by jou takbestuur vir meer inligting hieroor.

19. Navrae by SA Jagters se Nasionale Kantoor
Dit gebeur gereeld dat enkele van die bestuurders algemene navrae ontvang en nie noodwendig die betrokke lid kan help met die inligting wat hy/sy benodig nie. Ons versoek dat u sover moontlik u navrae na die regte afdeling verwys.
Die kontaknommers en e-posadresse vir navrae is soos volg:
•    Navrae oor lidmaatskap, administrasie en finansies
Tel (012) 808 9300 vra vir Finansies: e-posadres: admin@sahunt.co.za
•    Navrae oor opleiding
Tel (012) 808 9300 vra vir Opleiding;  e-posadres: nic@sahunt.co.za
•    Vuurwapenhulplyn, endossemente, motiverings en navrae oor lisensie-aansoeke
Tel (012) 808 9300 vra vir Vuurwapenhulplyn; e-posadres: firearmsupport@sahunt.co.za
•    Toegewyde status en registrasie van aktiwiteite
Tel (012) 808 9300 vra vir Toegewyde Status;     e-posadres: dedicated@sahunt.co.za
•    Bewaringsaangeleenthede
Tel (012) 808 9300 vra vir Bewaring; e-posadres: vanessa@sahunt.co.za
•    Jagsake
Tel (012) 808 9300 vra vir Jagsake; e-posadres: johann@sahunt.co.za
•    Navrae oor Takaangeleenthede en verwante sake
Tel (012) 808 9300 vra vir Takaangeleenthede;     e-posadres: andrevdm@sahunt.co.za
•    Navrae t.o.v. skietsake en verwante aangeleenthede
Tel (012) 808 9300 vra vir Skietsake; e-posadres: andrevdm@sahunt.co.za
•    Navrae oor enige aanlynstelsels, webwerf, tablette
Tel (012) 808 9300 of e-posadres: martmarie@sahunt.co.za
•    Enige algemene of ander navrae
Tel (012) 808 9300 of e-posadres: info@sahunt.co.za

Fred Camphor
SA Jagters: HUB

  • Last modified on Tuesday, 09 May 2017 10:03
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za