• Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 12 Augustus 2017 op die nuwe Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld Read More
  • Nasionale President skietkompetisie 2017

    Nasionale President skietkompetisie 2017

    Die Nasionale President skietkompetisie wat op Saterdag, 23 September 2017 op die Elandsrand skietbaan te Kroonstad plaasgevind het. Read More
  • SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4

Inyathipark Nuus - Augustus 2017

The 2017 hunting season is officially something of the past. However, we know that some of you will grab a last opportunity or two to hunt. Enjoy! Clean your rifles and gear, use the meat and start planning your hunt for next year. Now is the time to explore the best load for hunting, different types of bullets instead of those that did not perform well. Most important of all, start practising to improve your shooting.


1. Court application
In last month’s newsletter, I indicated that we should expect the appeal application of the SAPS against the court decision to be heard in the Constitutional Court towards the end of 2018. However, the Chief Justice confirmed that the case would be heard in the Constitutional Court on 8 February 2018. I am surprised at the early hearing date granted to this case, but I guess it tells us something about the importance of the principles we are addressing in the matter.

Please remember that the application for leave to appeal the judgement suspends its implementation. This means that we are still required to comply with the requirements of the Act.

2. What do we now do with firearm licences that lapse?
I repeat my advice given on 10 July 2017:

  1. If your firearm licence is due to lapse, please apply in good time for the renewal of that licence. Complete the application, attach the required documents and submit it to your DFO as the Act requires you to do.
  2. If you already handed in a firearm to the Police, retain the proof thereof very carefully. Do not ask the Police to return your firearm to you. They will not do it. (Remember the Police promised not to destroy any firearms that had been surrendered)
  3. If you are in possession of a firearm of which the licence lapsed, please keep it locked away in your safe and preferably do not use it. (Remember the Police promised not to prosecute anybody for being in possession of such a firearm)

We will keep members posted on this matter as the process unfolds.

3. Foute op nuwe lisensies wat SAPD uitreik/Errors on new licences issued by the SAPS
Ons is bewus van heelwat foute wat voorkom op nuwe lisensies wat die SAPD uitreik. Dit lyk of die reëling met die SVR om die foute redelik vinnig reg te stel nogal goed werk.

Lede wat enige foute op lisensiekaartjies het, kan Petrus Swart kontak by petrus@sahunt.co.za of by (012) 808 9300.

I deliberately repeat the short message above in English.

We are aware of numerous errors on the new licence cards issued by the SAPS. Our arrangement with the CFR to corrected these errors seems to work reasonably well.

Members whose licence cards contain incorrect information can contact Petrus Swart for assistance at petrus@sahunt.co.za or at (012) 808 9300.

4. Lidmaatskap
Teen einde Augustus 2017, het die Vereniging se ledetal op 41 334 gestaan. Gelukkig groei ons ledetal nog, al is dit stadig. Die Raad het besluit om nie die ledegeld vir die volgende jaar te verhoog nie en ons het werklik die groei in ledetal nodig om die begroting te balanseer.

Elke lid van SA Jagters wat tien of meer gewone lede vir die Vereniging werf, kwalifiseer vir gratis lidmaatskap vir die volgende jaar. Takke wat nuwe lede werf, ontvang ook R100 van die nuwe lid se ledegeld, bo en behalwe die taksubsidie ten opsigte van die nuwe lid.

Let daarop dat slegs een insentief ten opsigte van die werwing van ’n nuwe lid van toepassing is, m.a.w. óf die Tak óf die lid ontvang die aansporing vir die nuwe lid wat gewerf is.

5. Retention of Dedicated Status
For this year, we have 11 070 Dedicated Hunters and 5 138 Dedicated Sport Shooters that are already compliant. This means they already reported adequate activities for the year to retain their dedicated status. Time to report your activities is running out. Remember, you have only about 7 weeks left to report activities for 2017 and meet the deadline of 31 October 2017.

We want to reduce the number of activity reports that we receive via e-mail and/or fax. We request members to update their activity logs online. You can also do this via the SA Hunters App.

There are a further 6 146 Dedicated Hunters and 4 104 Dedicated Sport Shooters that still need to report activities to retain this status.

6. Belangrike datums vir sportskiet
Ons skietaktiwiteite vir die jaar staan einde se kan toe. Daar is ‘n paar laaste kanse om die aktiwiteite te registreer. Die volgende datums is belangrik:

  • 23 September 2017 – Presidentskiet Finaal op Kroonstad, aangebied deur Valschrivier-tak
  • 3 en 4 Oktober 2017 – Afrigtingskliniek in skietvaardigheid vir juniors op Welkom, aangebied deur Sandrivier 58-tak
  • 5 Oktober 2017 – Junior Skietkampioenskap op Welkom, aangebied deur Sandrivier 58-tak
  • 26 Oktober 2017 – Bekendstelling van Gallery Rifle skietdissiplines op Welkom, aangebied deur Sandrivier 58-tak
  • 27 en 28 Oktober 2017 – Sportskietkampioenskap op Welkom, aangebied deur Sandrivier 58-tak

7. Renewal of Competency
We receive regular queries from members about renewal of competency certificates. Section 10 (2) of the Act states as follows: A competency certificate contemplated in subsection (1)(a)(i), (ii), (iii) and (iv), remains valid for the same period of validity as the period determined in this Act in respect of the licence to which the competency certificate relates, unless the competency certificate is terminated or renewed in accordance with the provisions of this Act. The essence hereof is that while you may have a competency certificate that has no expiry date, that competence lapses with the last licence of the type of firearm to which it relates. The competency must be renewed with the renewal of that firearm licence.

Remember that the competency of a firearm licensed for self-defence is valid for the same duration as the licence for that firearm, which is usually only valid for 5 years. The licences for hunting and sport shooting firearms are valid for 10 years.

When in doubt, calls us to find out about the duration of your competency.

8. Fotokompetisie
SA Jagters se fotokompetisie vir lede word weer in 2017 aangebied. Die doel van die kompetisie is om ‘n portefeulje saam te stel van die beste foto’s wat SA Jagters se lede geneem het sodat ons dit by geleenthede soos die jaarlikse kongres se gala-aand kan vertoon. Die naam van die fotograaf en die tak waaraan die lid behoort, sal by die foto verskyn.

Die wenfoto’s vir die tweede kwartaal is reeds hier op die webwerf geplaas. Lede sal ook hulle erkenning in die vorm van goud, silwer of brons sertifikate ontvang.

Die inligting oor die pryse en borgskap is reeds ook op die webwerf geplaas..

Die kategorieë vir die kompetisie is:
1.    Die moeite werd om te bewaar. Enige plant- of dierelewe wat na jou mening die moeite werd is om te bewaar.
2.    Dis hoekom ek jag. Wat maak jou jagtog soveel méér as net skiet.
3.    My tak is die beste. Hoekom jy dit geniet om aan jou SA Jagters-tak te behoort.

Lees gerus hier wat jy moet doen om in te skryf.

9. Renewal of Firearm Licences
I regularly receive calls from members and non-members whose firearm licences lapsed and that want to know: “What should I do now?”

Members of SA Hunters have access to a function on our membership administration system that captures information about their firearm licences. The system reminds members with a SMS that a licence is due to lapse and should be renewed.

Simply register your firearms under the firearms section of your online SA Hunters profile to receive a renewal reminder sms 120 and 100 days prior to the expiry of a firearm license.

History of SA Hunters
SA Hunters and Game Conservation Association will be 70 years old in 2019. In 2016, Oom George Nell started compiling the history of SA Hunters over the past 70 years. We intend to publish this history in book form during 2019 to coincide with our 70th birthday.

Oom George would appreciate any information about the Association, its activities, role players and how it grew during its 70 years of existence. He has loads of information and documents that he received already from members of SA Hunters. Please be patient with this process in compiling the book. He will take good care of your possessions. Please phone Oom George at 0829269641 if you have information that could be useful in this process.

10. Kongres 2017
Dis byna tyd vir SA Jagters se kongres wat DV op 4 November 2017 sal plaasvind. Die Grondwet is twee jaar terug redelik dramaties verander en ons voorsien kleiner wysigings wat vanjaar aan die Kongres voorgehou sal word.

Die Interne Reëls en die Dissiplinêre Prosedure word vanjaar deeglik hersien in ooreenstemming met die gewysigde Grondwet.

Die dokumentasie met die voorgestelde wysigings aan die Grondwet, Interne Reëls en Dissiplinêre Prosedure is reeds by Takvoorsitters vir oorweging, kommentaar en moontlike verdere voorstelle tot wysiging.

Onthou dat die Vereniging se werkswyse deur die onderskeie Takke plaasvind. Lede kan toegang tot hierdie dokumente kry via die Takvoorsitter en Takbestuur. Die bestaande dokumente is op die webwerf beskikbaar. Wanneer die wysigings afgehandel is na afloop van die Kongres sal die gewysigde dokumente op die webwerf beskikbaar wees.

11. Growth of Branches and Membership
Head Office recently compiled a summary of the growth of branches and membership of SA Hunters since 2005. Membership has grown from 20 201 in 2005 to the current 41 334 (41 231 as in June 2017)

The number of branches has grown to 78 and Branch number 79 will be incorporated very soon.

These figures are available here.

12. Kommersiële sake
Soos gebruiklik, sluit ons skakels in na ons webwerf vir meer inligting oor spesiale aanbiedings vir SA Jagters se lede. Kliek op die skakel waarin u belangstel.
Ons sluit kort beskrywings in van spesiale boodskappe of inligting oor nuwe verskaffers wat afslag aan lede bied.
Die volgende leweransiers bied spesiale voordele aan lede van SA Jagters.

  • Toyota SA
  • Westvaal Nelspruit
  • Action Ford       
  • Hinterland Groep
  • Wildman Hunting and Outdoor
  • Hokaai Slaghuis
  • Die Wildshoekie Vleismark bied steeds 5% korting op hulle reeds goeie tariewe vir vleisverwerking aan alle lede van SA Jagters
  • LAVA Vakuumverpakking
  • Selftrack
  • MAINSU Kragopwekkers
  • Heartech Gehoorbeskerming
  • Herlaaikursusse deur Cassie Nienaber

Kliek hier vir meer inligting oor enige van die bogenoemde voordele.

13. SANBI Survey on Captive Lion Breeding
The SA National Biodiversity Institute requested us to forward a copy of their national survey on Captive Lion Breeding to all our members. The intention is to collect reliable data on captive lion breeding in RSA.

Rather than bother all members with a survey in which the majority will certainly not be interested, we merely make available the survey here. Click here for the Survey in English / Kliek hier vir die opname in Afrikaans. If you happen to breed captive lion than you are welcome to complete the survey and provide information to SANBI in this way.

14. SA Jagters en Haelgeweerskiet
Die geesdrif van Takke om haelgeweerskiet te bevorder, is vir ons ‘n riem onder die hart. Gevolglik het ons besluit om op 17 Maart 2018 ‘n Nasionale Haelgeweerskietkompetisie by die Wattle Springs Sportskietklub oos van Pretoria te hou.

Uitnodigings na hierdie skiet sal gebaseer wees op die hoogste tellings (top 100) wat skuts gedurende enige van 2017 se Streek of Intertak haelgeweer skietbyeenkomste behaal het. Die ranglys is hier beskikbaar vir besigtiging.

Die Eland-, Genl. De la Rey-, Valschrivier- en Swartland-tak het reeds suksesvolle Streek haelgeweer skietbyeenkomste aangebied.

Skuts wat belangstel om deel te neem die gasheertakke van die volgende byeenkomste skakel:

  • Ooskaap op 9 September, aangebied deur Tuinroete.
  • Gauteng-Noord op 16 September, aangebied deur Pretoria-Oos.
  • Gauteng Suidwes op 7 Oktober, aangebied deur Wesrand.
  • Drakensberg Oos-Kaap op 21 Oktober, aangebied deur Stormberg.
  • Gauteng Suidoos op 28 Oktober, aangebied deur Oosrand.

Vir enige verdere navrae hieroor en navrae van takke wat nog byeenkomste wil aanbied, tree in verbinding met Johann van de Giessen by 012 808 9300 of johann@sahunt.co.za

15. Our Own SA Hunters Mobile App
SA Hunters developed an Android mobile App exclusively for its members.
The App can be downloaded from the Google Play Store at https://play.google.com/store/apps/details?id=org.sahunters.admin or search for ‘SA Hunters Members’
The App provides members with the following functionality:

  • View your SA Hunters profile
  • View and display your SA Hunters membership card electronically
  • View and update your contact information
  • View and log your hunting and shooting activities to maintain dedicated status
  • Receive notifications from Head Office or your branch

Use your member number and the same password for this app that you use for the online member administration system. If you have never logged in to the member administration site, the app also provides the option to request a password.

The App is currently only available for use on Android devices (Android 5.0 or higher). The Apple version will be developed and made available later in the year.

We kindly request members that download the App, to take the trouble to rate it. The more ratings we receive, the higher our App will be positioned on the system.

16. Bos en Kombuis
Die nuwe Bos en Kombuis sal vanaf 20 September 2017 algemeen in die handel beskikbaar wees teen ‘n prys van R45,00. Lede van SA Jagters kan hulle kopie vooraf reeds bestel en sal dit ontvang teen ‘n afslagprys van R 35,00 per eksemplaar.

Ons versoek dat Takke hulle lede se bestellings by Dorothy Ras plaas. Eksemplare sal teen die afslagprys verskaf en na die Takke gestuur word.

U kan gerus na die materiaal kyk oor die nuwe Bos en Kombuis wat hier beskikbaar is.

17. Navrae na SA Jagters se Nasionale Kantoor
Dit gebeur gereeld dat enkele van die bestuurders algemene navrae ontvang en nie noodwendig die betrokke lid kan help met die inligting wat hy/sy benodig nie. Vir spoedige diens, maak seker dat u navrae na die regte afdeling verwys.

Die kontaknommers en e-posadresse vir navrae is soos volg:

•    Navrae oor lidmaatskap, administrasie en finansies
Tel (012) 808 9300 vra vir Finansies: e-posadres: admin@sahunt.co.za
•    Navrae oor opleiding
Tel (012) 808 9300 vra vir Opleiding;  e-posadres: nic@sahunt.co.za
•    Vuurwapenhulplyn, endossemente, motiverings en navrae oor lisensie-aansoeke
Tel (012) 808 9300 vra vir Vuurwapenhulplyn; e-posadres: firearmsupport@sahunt.co.za
•    Toegewyde status en registrasie van aktiwiteite
Tel (012) 808 9300 vra vir Toegewyde Status;     e-posadres: dedicated@sahunt.co.za
•    Bewaringsaangeleenthede
Tel (012) 808 9300 vra vir Bewaring; e-posadres: vanessa@sahunt.co.za
•    Jagsake
Tel (012) 808 9300 vra vir Jagsake; e-posadres: johann@sahunt.co.za
•    Navrae oor Takaangeleenthede en verwante sake
Tel (012) 808 9300 vra vir Takaangeleenthede;     e-posadres: andrevdm@sahunt.co.za
•    Navrae t.o.v. skietsake en verwante aangeleenthede
Tel (012) 808 9300 vra vir Skietsake; e-posadres: andrevdm@sahunt.co.za
•    Navrae oor enige aanlynstelsels, webwerf, tablette
Tel (012) 808 9300 of e-posadres: martmarie@sahunt.co.za
•    Enige algemene of ander navrae
Tel (012) 808 9300 of e-posadres: info@sahunt.co.za

Fred Camphor
SA Jagters: HUB

  • Last modified on Tuesday, 05 September 2017 10:11
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za