Print this page

SAJWV Sportskiet Kampioenskap 2015

Sandrivier 58 het opgetree as gashere vir ons tweede sportskiet kampioenskap wat in Welkom plaasgevind het.  Die deelname het gegroei met 14% en daar is 'n totaal van 327 teikens geskiet teenoor die 281 tydens ons eerste kampioenskap in 2014.  Die kampioenskap skep die geleentheid om op dieselfde dag onder dieselfde omstandighede jou skietvernuf teen mede-posliga deelnemers te meet.

Die kampioenskap is vanjaar oor twee dae aangebied en vind in 2016 tydens die laaste naweek in November plaas.  Sandrivier 58 het ook reeds weer hulle bereidwilligheid getoon om as gashere op te tree.  Ook aan hulle ons opregte dank.

Skortskiet Kampionskappe 2015 uitslae

Filename Date
A Microsoft Excel file SAJWV Sportskiet Kampioenskappe Finale Uitslae.xls 2015-12-03

  • Last modified on Tuesday, 19 January 2016 07:50
  • font size
Nic Roets